DIAMOND HAMMAN & ASSOSIATE

  Prokureurs - Notarisse - Aktevervaardigers - Eiendomsdienste

 
 
 
 
 
 
 


 

 

Aangaande Diamond, Hamman & Assosiate

Diamond, Hamman & Assosiate is 'n Prokureursfirma wat sedert 1976 dienste lewer aan Pietersburg en omgewing. Die firma lewer tradisionele dienste soos gelewer deur 'n Prokureurspraktyk en daarbenewens ook sekere spesialis dienste. Tradisionele dienste sluit in Litigasie beide in die Landdroshof en Hooggeregshof, Aktevervaardiging, Boedelbereddering asook kommersiële dienste soos die oprigting van Maatskappye en Beslote Korporasies, opstel van 'n wye reeks kontrakte soos byvoorbeeld huurkontrakte, koopkontrakte, aandeelhouersooreenkomste, ensovoorts. Spesialisdienste wat gelewer word sluit in Derdeparty Litigasie, Administratief Regtelike Litigasie, gespesialiseerde Aktevervaardiging en Notariaatspraktyk wat insluit dorpstigting en verbandhoudende aangeleenthede asook


 

 

 

 


 

 
 

Indemnifisering
Kopiereg
E-pos:                                   Tel: (015) 295 8986  Faks: (015) 291 2963